MENU

Weddings

KLEIN KAROO & GARDEN ROUTE

Contact Details

Cronje Produksies

Contact: Henlu Cronje
Tel: +27 44 272 3650
Mobile: +27 82 576 9259
Fax: +27 44 272 3650
henlucronje@gmail.com
47 Simpson Street
Oudtshoorn 6625

Cronje Produksies Cronje Produksies Cronje Produksies Cronje Produksies Cronje Produksies

Omtrent Cronje Produksies


Ons span omskep die gebeure in klank en beeld op so 'n wyse dat die belewenis van die kyker dit in bewondering vereer. Hier voor is ervaring, vernuf en die estetiese gevoel vir die regte vaslegging nodig. Ons streef daarna om die gebeure van die dag, volledig op so wyse vas te lê dat u dit vir ewig sal onthou.

Die produksiespan staan gereed om u met enige versoek te vereer. Ons ervaringsveld bestaan reeds uit meer as 25 jaar en 800 huwelike, nasionale & internasionale bemarkings DVD's, kinderpartytjies, matriekafskeide, funksies, konserte, konferensies, ens.

Ons konsentreer hoofsaaklik op die Suid-Kaap, maar het al landswyd op versoek, opnames gemaak.

Ons spesialiseer in die opnames van huwelike. Op die meegaande vorms kan u presies sien wat alles gedek word. Die standaard pakket sluit alle opnames met twee digitale kameras uit verskillende hoeke in. Die gebeure van die hele dag word gedek, van waar die bruid begin gereedmaak tot aan die end van die onthaal. Alles word professioneel geredigeer en binne een week na die troue is DVD's gereed om u vir ewig aan hierdie onvergeetlike dag te herinner.

Maak 'n ingeligte en bekostigbare keuse, kontak ons vir meer inligting en besigtig van ons talle suksesvolle voorbeelde.

Cronje Produksies
Cronje Produksies Cronje Produksies
Cronje Produksies Cronje Produksies
Cronje Produksies Cronje Produksies Cronje Produksies Cronje Produksies

Ek het gistermiddag die DVD's gekry. Dis regtig lekker om na te kyk en ons lag so vir almal se boodskappies. Baie dankie, ons is baie tevrede. Siestog, my bruidegom was baie op sy senuwees met die troue, so op meestal van die fotos was sy oe toe, of hy trek n gesig. Met die DVD lyk hy baie beter, so ek is dankbaar dat ons 'n DVD het.

We wanted to write to you ourselves to say thank you very much - we are very happy with the DVD, it really was lovely to watch it back. We are having a DVD session with some of Scott's family who couldn't be at the wedding this weekend - Im sure they will thoroughly enjoy it! Thanks again.

Ons het nou net na die DVD's gekyk. Ons het trane in ons oë en is in ekstase oor die puik werk en professionele redigering. Baie dankie dat julle die dag se gebeure vir ons op so wyse vasgelê het, ons kan dit nou vir altyd onthou en sal weer en weer daarna kyk.

The DVD arrived last week and we were thrilled with it. It has brought back wonderful memories for us. Thank you so much once again.



Contact Details

Cronje Produksies

Contact: Henlu Cronje
Tel: +27 44 272 3650
Mobile: +27 82 576 9259
Fax: +27 44 272 3650
henlucronje@gmail.com
47 Simpson Street
Oudtshoorn 6625